Seënwense

Om iemand te seën laat sy gees-mens groei en bevestig wie hy is.
Hier is 'n dubbel CD waarin Soekie bybelse seënwense vir oud en jonk uitspreek oor identiteit en die vrug van die Gees.