Comments |
| Add Your Comment |
Anonymous 2011-01-13 13:55:42 |
Ek sal baie graag die CD oor voeltjies wil bestel wat in die oggende op Radio kansel uitgesaai word. Hoe gaan ek te werk? |
| |
Anonymous 2011-01-20 07:46:21 |
Ek Sal Baie graag sterwe CD vloer voeltjies wil bestel wat in sterwe oggende op Radio Kansel uitgesaai woord. Hoe gaan Ek te werk? |
| |
Nadine van der Merwe 2011-01-20 15:45:04 |
Ek sal baie graag die cd wil het. My kindertjies mis dit in die oggende ons het hulle klaar af gelaai wanneer dit op is. |
| |
Webmaster 2011-02-02 13:53:07 |
Stuur asseblief jul **** ak besonderhede na info@soekiekrog.com, indien julle die cd's wil bestel. |
| |
Webmaster 2011-02-02 13:59:27 |
Jammer vir vorige spelfout .Stuur asseblief jul besonderhede na info@soekie.com vir bestelling van cd |
| |
Marita van der Merwe 2011-02-02 17:47:17 |
Graag bestel ek die bg. CD oor voeltjies. Stuur asb vir my die besonderhede na my e-pos adres. |
| |
Ronel Uys 2011-03-25 09:06:50 |
Hello Soekie, ek wil graag 2 van jou CD's wat jy oor padkos lees oor Radio Kansel. Natuurlik vir myself ook ek is mal oor voëls. Ek wil dit in hospitale gaan lees vir kinderstjie en die ou ou kindertjies.
Shalom
Ronel |
| |
Ronel Uys 2011-03-25 09:09:15 |
Hello Soekie, ek wil graag 2 van jou CD's wat jy oor padkos lees oor Radio Kansel. Natuurlik vir myself ook ek is mal oor voëls. Ek wil dit in hospitale gaan lees vir kinderstjie en die ou ou kindertjies.
Shalom
Ronel |
| |
Ronel Uys 2011-03-25 09:09:36 |
Hello Soekie, ek wil graag 2 van jou CD's bestel wat jy oor padkos lees oor Radio Kansel. Natuurlik vir myself ook ek is mal oor voëls. Ek wil dit in hospitale gaan lees vir kinderstjie en die ou ou kindertjies.
Shalom
Ronel |
| |
Petro Schoeman 2011-06-07 07:51:24 |
Hello soekie, ek is mal oor alles wat jy aanbied. Ek wil hierdie CD bestel en dit op my kind se selfoon laai vir haar om gereeld na te luister. Ek het ook van jou Radikids CD's bestel vir ons om na te luister. |
| |
Hannetjie Kriek 2011-07-10 18:05:21 |
Hi Soekie! Ek wil graag 3 x Padkos (voeltjiestories) bestel sowel as jou nuwe boek oor wapenrusting. My posadres is Posbus 141, Hoekwil, 6536.
Liefde
Hannetjie Kriek |
| |
Desereé 2011-07-20 09:37:08 |
Hi Soekie, ek wil die padkos cd koop maar die een met die perd storie wat is sy naam? |
| |
Adri Roetz 2011-07-28 08:55:29 |
Hi Soekie. Ek wil ook graag die CD bestel asb. Die nuwe een van die leeus ens. ook. Hoe moet ek te werk gaan?
Jou stories is pragtig. Baie dankie daarvoor.
Adri Roetz |
| |
Anonymous 2011-07-28 08:56:21 |
Hi Soekie. Ek wil ook graag die CD bestel asb. Die nuwe een van die leeus ens. ook. Hoe moet ek te werk gaan?
Jou stories is pragtig. Baie dankie daarvoor.
Adri Roetz |
| |
Quintin Fredrick Mc Pherson 2011-08-04 11:46:32 |
Waar kan ek die padkos cd oor die voeltjies kry, sukkel met die webwerf bestelling, en indien ook die padkos stories oor die ander diere wat al uitgesaai is. groete |
| |
Anonymous 2011-08-04 11:47:00 |
Waar kan ek die padkos cd oor die voeltjies kry, sukkel met die webwerf bestelling, en indien ook die padkos stories oor die ander diere wat al uitgesaai is. groete |
| |
Tiani 2011-10-20 10:25:03 |
Ek probeer die padkos CD bestel maar as jy die bestel nou kliek gebeur daar niks. Die CD is ook nie in die shop nie. Help asb |
| |
Zanne Fourie 2011-12-01 15:11:59 |
dankie vir jou wonderlike lering. Ek stel belang om ook van die boekies te bekom vir my drie kiddies. Ek geniet die stories amper meer as die kinders |
| |
Zanne Fourie 2011-12-01 15:12:12 |
dankie vir jou wonderlike lering. Ek stel belang om ook van die boekies te bekom vir my drie kiddies. Ek geniet die stories amper meer as die kinders |
| |
Daleen Jordaan 2012-02-24 11:42:41 |
Ek stel belang in die cd vloer voëltjies asb .Dankie vir jou wonderlike werk xx |
| |
Jolanda Beukes 2012-05-09 10:15:25 |
Dankie vir jou wonderlike kinderstories. Ek stel belang om jou CD van die voeltjies en leeus te bestel. Watter ander CD's het jy nog vir kinders, ek sal graag sommer al jou kinder cd's betel |
| |
| |
|
|
| * Name: |
|
| * Email: |
|
| * Comment: |
|
| |
Please calculate the following and enter the answer below: 1 x 4 + 5 = ? |
| Answer: |
|
| |
|
| |
|