
Wapenrusting Handleiding in Twee tale!
Vir ‘Fire Trails’ het die KBSA span hard gewerk
aan ‘n Wapenrusting handleiding wat deur
Mighty Kids op 16 April regoor die land gebruik is.
Die volledige produk is nou in Afrikaans en Engels
beskikbaar. A4 /84 bladsye. Sewe lesse vir ouers
en onderwysers met kreatiewe aktiwiteite plus
2 Oudio cd’s met prentjies, stories, ‘n werkboekie
vir kinders en liedjies daarby!
Rus jouself toe en koop hierdie boekie aan om
saam met jou kinders deur te werk. By die huis,
skool of Sondagskool.
Wapenrusting Handleiding pakket @ R160