JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Name & Surname
     
  Email
     
  Mobile no
     
Please calculate the following and enter the answer below
  1 plus 3 + 6 = ?
 
Bookmark and Share
Search     Exact Match


Herfs- voorgelees deur Soekie Krog



 Herfs is ‘n bundel met 81 opregte gedagtes oor die lewe, gevul met hoop. Die digbundel word gekomplimenteer met ‘n dubbel CD, waarop sy self die voorlesing van die gedigte doen.  Soekie glo dat die Here alle kunste wil herstel insluitende die digkuns.  

“Herfs is eintlik net

’n skakering van Groen

waar wysheid en insig

tot ’n nuwe kleur versoen

die rooibruin, geel, oranje, pers en grys

slegs tinte van immer-vars-genade

aan die mens bewys .....” Soekie Krog




Comments
Add Your Comment 
   

* Name:    
* Email:    
* Comment:    
  Please calculate the following and enter the answer below: 1 x 4 + 2 = ?
Answer: