Padkos Reeks

Soekie se splinternuwe kinderstories, Padkos, kom in 'n reeks van drie boekies en drie CD's. Dit is geskik vir self-lees, voorlees en luister.
Spaar R60 (die waarde van een boekie/CD) en koop nou die hele stel vir slegs R300 !
Soos gehoor op Radio Kansel tussen 07:00 en 07:30 elke Dinsdag en Donderdag elke derde week vir drie weke.