Inspiring and life-changing books by Soekie Krog
|
Meeste ouers wil hulle kinders leer bid, maar weet nie hóé nie. Hierdie is 'n boekie wat ouers en kinders saam leer bid.
Bevat 330 bladsye met baie illustrasies en aktiwiteite....
|
|
|
There has been an increasing
need for
educational and discipleship aids. This is a manual for teachers and
parents on the amour of God.
It includes a children’s
workbook, activities, and a data and audio CD with songs, rhymes and stories.
Sma...
|
|
|
Wapenrusting
Handleiding in Twee tale!
Vir ‘Fire Trails’ het die
KBSA span hard gewerk
aan ‘n Wapenrusting handleiding wat deur
Mighty Kids op 16 April
regoor die land gebruik is.
Die volledige produk is nou
in Afrikaans...
|
|
|
Vyftien kort kinderstories oor voëltjies, met hulle gewoontes. Ons kan by elke voëltjie 'n waardevolle storie leer!
Bonus: Inkleurprente en toets jou kennis....
|
|
|
Twaalf kort kinderstories oor plaasdiere, met hulle klanke. Ons kan by elke plaasdier 'n waardevolle storie leer!
Bonus: Inkleurprente en toets jou kennis....
|
|
|
Vyftien kort kinderstories oor wilde diere, met hulle gewoontes. Ons kan by elke wilde diere 'n waardevolle storie leer!
Bonus: Inkleurprente en toets jou kennis....
|
|
|
Soekie se splinternuwe kinderstories, Padkos, kom in 'n reeks van drie boekies en drie CD's. Dit is geskik vir self-lees, voorlees en luister.
Spaar R60 (die waarde van een boekie/CD) en koop nou die hele stel vir slegs R300 !
Soos gehoor... |
|