Here you'll find stories and poems written and told by Soekie - Bible and value-based stories that children of all ages can enjoy and learn from. In book- and CD-form.
|
Herfs is ‘n bundel met 81 opregte gedagtes oor die lewe, gevul met hoop. Die digbundel word gekomplimenteer met ‘n dubbel CD, waarop sy self die voorlesing van die gedigte doen. Soekie glo dat die Here alle kunste wil herstel insluitende ...
|
|
|
Vyftien kort kinderstories oor voëltjies, met hulle klanke. Ons kan by elke voëltjie 'n waardevolle storie leer!...
|
|
|
Twaalf kort kinderstories oor plaasdiere, met hulle klanke. Ons kan by elke plaasdier 'n waardevolle storie leer!...
|
|
|
Vyftien kort kinderstories oor wilde diere, met hulle klanke. Ons kan by elke wilde dier 'n waardevolle storie leer!...
|
|
|
Vyftien kort kinderstories oor voëltjies, met hulle gewoontes. Ons kan by elke voëltjie 'n waardevolle storie leer!
Bonus: Inkleurprente en toets jou kennis....
|
|
|
Twaalf kort kinderstories oor plaasdiere, met hulle klanke. Ons kan by elke plaasdier 'n waardevolle storie leer!
Bonus: Inkleurprente en toets jou kennis....
|
|
|
Vyftien kort kinderstories oor wilde diere, met hulle gewoontes. Ons kan by elke wilde diere 'n waardevolle storie leer!
Bonus: Inkleurprente en toets jou kennis....
|
|
|
Herfs is ‘n bundel met 81 opregte gedagtes oor die lewe, gevul met hoop. Die digbundel word gekomplimenteer met ‘n dubbel CD, waarop sy self die voorlesing van die gedigte doen. Soekie glo dat die Here alle kunste wil herstel insluitende die di...
|
|
|
Soekie se splinternuwe kinderstories, Padkos, kom in 'n reeks van drie boekies en drie CD's. Dit is geskik vir self-lees, voorlees en luister.
Spaar R60 (die waarde van een boekie/CD) en koop nou die hele stel vir slegs R300 !
Soos gehoor... |
|