Newsletter |
|
Nuwe jaar nuwe dinge / New year new things - 2012-02-23 Children's Ministry South Africa/Kinderbediening Suid Afrika To teach the children to use their weapons and to create and event tools 'n Nuwe jaar met nuwe dinge. Ons wil julle net laat weet dat ons hard in die fabriek werk aan nuwe produkte(hulpmiddels). In die volgende paar dae sal ons julle vertel van produkte waar... more Julie Nuusbrief - 2011-09-01 Kinder Bediening SUID-AFRIKA Soekie Krog NUUSBRIEF- Julie 2011 En dat jy jou kindskinders mag aanskou! Ps128:7 SOEKIE KROG WORD ... more Augustus Nuusbrief - 2011-09-01 ... more Junie Nuusbrief - 2011-06-27 Kinder bediening Suid- Afrika Soekie Krog NUUSBRIEF-Junie 2011 Hierdie maand het ons oor die 2000 HG-selfone weggegee…!!! GHS Laerskool tydens Hemelv... more Mei Nuusbrief - 2011-06-27 &... more Bekendstelling Kinderbediening Suid-Afrika - 2011-04-14 Kinder Bediening Suid-Afrika Children Ministry South Africa This e-mail is also available in English. Please scroll down Hierdie is ’n baie belangrike e-pos. Dit raak enige iemand wat te doen het met kinders. Ons wil baie graag hê jy moet hierop reageer. Kinder Bediening Suid-Afrika is ’n bediening gestig deur... more Soekie Sê!!! - 2011-02-11 ... more Staff - 2011-02-05 Ontmoet die span wat saam met Soekie werk: Natalie Mentoor Maats ek is die nuweling en al die pad van George! Ek is die bemarker van die span en doen ook ‘n bietjie dit en ‘n bietjie van dat. My gunsteling dier is ‘n dolfyn en ek hoop regtig Jesus het eendag een vir my in die hemel. Hou vas aan Jesus, le... more NUUT! Saamlees en -luister Kinderstories - 2010-12-01 Daar is baie opwindende nuus van Soekie Krog wat elke kind se hart sal bokspring en elke ma van vreugde sal laat sug. Stories oor voëltjies met inhoud wat lewenslesse pret maak! Daar gaan elke week 'n nuwe saamlees en -luister kinderstorie op die web geplaas word. Daar is ook saam elke storie 'n drukbare inkleur-prentjie en aud... more New Look Website - 2010-02-06 Kom kyk hoe lyk ons nuwe opgedateerde website. Daar is nog steeds die Winkel waar julle Soekie se produkte, CD's DVD's, musiek en gedigte en nog baie meer kan bestel. Nou kan julle dit ook aanln bestel. Hou ons Dagboek dop vir optredes van Soekie Krog. In die Photo Gallery kan jy Soekie in aksie sien. Hoe is die Shine DVD gemaak. Da... more |