Specials and Promotions |
|
MOVES & RADICOOL CD&DVD COMBO'S: Soekie se welbekende Musiek DVD en CD Combo's, Moves en House Praise (Eng) en Radicool en God is Groot (Afr), word nou saamgegooi vir slegs R150! Maak nou gebruik van die aanbod en spaar R50 (die waarde van een CD)! Bestel vandag by info@soekiekrog.com
Padkos Reeks PADKOS STORIES: Soekie se splinternuwe kinderstories, Padkos, kom in 'n reeks van drie boekies en drie CD's. Dit is geskik vir self-lees, voorlees en luister. Spaar R60 (die waarde van een boekie/CD) en koop nou die hele stel vir slegs R300! Soos gehoor op Radio Kansel tussen 07:00 en 07:30 elke Dinsdag en Donderdag elke derde week vir drie weke. Bestel vandag by info@soekiekrog.com (Eersdaags beskikbaar in Engels) |